Wheat, Irrigation & Olive Grove Farm | AGF0163

Wheat, Irrigation & Olive Grove Farm | AGF0163

AGF0163
Real Estate Agency: AgriFarms
R 5,900,000 | 177ha

Wheat irrigation and olive farm for sale around Tulbagh in the Cape Winelands district of the Western Cape of South Africa.

Hektaar saaigrond: 80 hk

Hektaar klowe, paaie, dam, etc. : 48 hk

Hektaar olywe & varitiete: 27hk (10 jr. oud) 4 hk (2½ jr. oud)

Grond gereed gemaak vir nuwe aanplanting 7 hk.

Leccino (30%) Frantoio (20%) Mission (50%)

Hektaar besproeiing: Sonder olyfboord wat onder drup is, seker nog 20 hk wat besproei kan word.

Dam grootte: 60,000+ m³

Waterbronne: Gronddam, standhoudende rivier (192,720 m³ pj.0 + 3 sterk boorgate)

Besproeiing pompe: 2 (Een na olyfboord & ander uit rivier)

Arbeidershuise & oorname van getal arbeiders:   2 arbeidershuise, 1 gesin.

Alfa Laval pars kapasiteit 3-5 ton olywe per uur. Daar is ook 2 sorteertafels (grootte van olywe & uitsoek van ryp olywe) wat met motors werk. Ook Stainless steel tenks vir berging van olie. Verwerkingsaanleg het ook 'n badkamer, stort, toilet en wasbak in. Daar is ook 'n spuitkar, JOhn Deere trekker 6725 LAB en ander ouer implimente

Farm Location

Tulbagh Farms
Type of Farm for Sale
Rudolf Knoetzen
Rudolf Knoetzen

Cell: 073 143 9530

farms for sale whatsapp

Fields marked with * are required