Livestock Game farm for sale around Darling in the West Coast Districk of the Western Cape of South Africa
1200 hektaar ,ten volle omhein met n 2.4m hoe wilds heining. Omtrek van die plaas is 13.5km. Hoof opstal wat uit 4 slaapkamers bestaan asook 3 kot huise, n groot stoor van omtrent 30 x 20 meter, perde stalle van ombou in voer store en n stoor wat op gedeel is in n werkswinkel, n kantoor, gif stoor, stal, en n vark hok met 4 afskortings. Huidiglik omtrent 120 elande, 100 springbokke, 140 beeste en 40 skape op die plaas. Twee grond damme en 4 fonteine. Jaar gelede ook 1 hektaar lusern bome geplant. Not for Rental... Idiaal vir Skaap, Bees, Wild, Wingerd, Aartappels of Olyfbome.