Farm Price : R 2.15M
Livestock & Irrigation Farm | AGF0183

Livestock & Irrigation Farm | AGF0183

  • Price in R(mil): 2.15
  • SKU: AGF0183
  • Available: No
  • Size in Ha: 274
  • Farm Type: Irrigation, Livestock

Livestock irrigation farm for sale around Riversdale in the South Cape districk of the Western Cape of South Africa.

274 ha duineplaas,28 km suidwes van Riversdal,6km van Vermaaklikheid. Ideaal vir vleisbeeste,bokke,dorpers of wild.goeie weiding,baie dekriet,verdeel in 2 kampe.

Pragtige uitsigte oor die Langeberge en Sleeping Beauty. Bou n droomhuis met kalk klip en dekriet,alles van jou eie plaas. Overberg waterskema voorsien water vir veesuipings en huishoudelike gebruik. Watertoekenning is 2,3kubieke m/dag. Twee aftap-punte,elk met n 5000l tenk en n waterkrip. Arbeidershuis (6m x 12m) implemente afdak en beeskraal met drukgang en laaibank.

As lopende saak te koop. John Deere trekker,ploeg,sleepwa,20 vleisbeeste(koeie,kalwers en Boran bul)ingesliut by die prys

Rudolf Knoetzen

WhatsApp me with this reference: AGF0183

Cell: 073 143 9530

farms for sale whatsapp

Fields marked with * are required