Game, Sheep Farm | AGF0253

Farm Information
  • Price in R(mil): 8.6
  • SKU: AGF0253
  • Available: Yes
  • Size in Ha: 3811
  • Farmhouse: 1
  • Farm Type: Game, Livestock, Farms

Livestock farm fro sale around Fraserburg in the Northern Cape

Plaas is volledig om hein en is opgedeel in 13 kampe. Daar is 5 werkskrale op gerieflike plekke tussen kampe. Daar is 9 werkende windpompe met netjies sement damme. Alle kampe het suipings. Paaie na alle dele van plaas is netjies en rybaar.

Geboue
Woonhuis met 4 slaapkamers , twee badkamers , groot kombuis met spens , twee sitkamers , poolkamer en werkkamer.
Daar is twee werkers huise

Buite geboue
Staal stoor
Werkwinkel , Garage en kragkamer
Groot baksteen en sinkdak stoor met afdak
Vleis en TV Kamer .

Voertuie en implemente
1999 toyota 2.4 bakkie in goeie lopende toestand
1998 Isuszu 250 kb dubbelkajuit in baie goeie toestand.
Massey furguson 165 trekker in goeie lopende toestand met stootsktaper lem.
Sleepwa
Damskrob
Vaaljapie trekker met mower . Het aandag nodig .
3 x honda 400 quade motorfietse

Ander
220 volt battery krag stelsel bestaande uit Batterye , 1350 watt sonpanele , nuwe omsetter , battery laaier en ontlaaier.
Lister kragopwekker is uitstende toestand.

Inhoud van store
Alles wat jy nodig het in sluitende swysmasjien .

Contact AgriFarms

  • Phone: 073 143 9530

Business Hours

Monday - Friday - 8:00 - 17:00

Author:

 

Back to Top